1 Chronicles 21:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gaan vertel Dawid en sê: So spreek die HERE: Ek bied jou drie dinge: kies vir jou een daarvan, dat Ek dit aan jou kan doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Gaan sê vir Dawid: ‘Dit is wat die Here sê: Ek gaan jou drie keuses gee. Kies een van hierdie strawwe, en Ek sal dit doen.’” |
| Afrikaans 1933/1953 | Gaan heen en spreek met Dawid en sê: So spreek die HERE: Drie dinge lê Ek jou voor; kies vir jou een daaruit, dat Ek dit aan jou kan doen. |
| Afrikaans 1983 | “Gaan sê vir Dawid: So sê die Here: Ek lê drie dinge aan jou voor. Kies vir jou een daarvan, dan sal Ek dit laat gebeur.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Gaan sê vir Dawid, ‘So sê die Here: “Drie moontlikhede lê Ek aan jou voor; kies vir jou een daarvan, sodat Ek dit aan jou kan doen.” ’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet vir Dawid gaan sê Ek sê: Dawid, Ek noem drie dinge vir jou. Jy moet een kies, dan sal Ek dit met jou laat gebeur.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Gaan sê vir Dawid: ‘Die Here sê: Kies een van die volgende drie moontlikhede as ’n straf oor jou sonde en Ek sal dit laat gebeur.’” |