1 Chronicles 20:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle is vir die reus in Gat gebore; en hulle het geval deur die hand van Dawid en deur die hand van sy dienaars. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie Filistyne was afstammelinge van die reuse van Gat, maar hulle is deur Dawid en sy soldate doodgemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle was afstammelinge van die Refaïete in Gat, en hulle het geval deur die hand van Dawid en deur die hand van sy dienaars. |
| Afrikaans 1983 | Dit was dan die Refaïete wat in Gat gebore is. Dawid en sy manskappe het hulle laat sneuwel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was afstammelinge van Rafa in Gat, maar hulle het gesneuwel aan die hand van Dawid en sy dienaars. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is die mense van die nageslag van Rafa wat in die stad Gat gebore is. Dawid en sy manne het hulle doodgemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle was almal Refaïete van Gat wat deur Dawid en sy manskappe doodgemaak is. |