1 Chronicles 20:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar toe hy Israel uitgedaag het, het Jonatan, die seun van Simea, Dawid se broer, hom gedood.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het Israel uitgedaag. Maar Jonatan, seun van Dawid se broer Samma, het hom doodgemaak.
Afrikaans 1933/1953 En hy het Israel uitgedaag, maar Jónatan, die seun van Símea, die broer van Dawid, het hom verslaan.
Afrikaans 1983 Hy het die Israeliete getart, en toe het Jonatan, seun van Dawid se broer Samma, hom doodgemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het Israel uitgetart, maar Jonatan, seun van Simea, die broer van Dawid, het hom verslaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het die Israeliete gespot, maar toe het Jonatan seun van Sima broer van Dawid hom oorwin.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het die Israeliete getart, maar Jonatan, die seun van Dawid se broer Simea, het hom doodgemaak.