1 Chronicles 2:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Sema was die vader van Raham, die vader van Jorkoam, en Rekem van Sammai. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sema was die pa van Ragam. Ragam was die pa van Jorkoam. Rekem was die pa van Sammai. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Sema was die vader van Raham, die vader van Jórkeam; en Rekem van Sámmai. |
| Afrikaans 1983 | Sema was die vader van Ragam, vader van Jorkoam. Rekem was die vader van Sammai. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sema het Ragam verwek, die vader van Jorkoam. Rekem het Sammai verwek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense van Sema was die voorouers van die mense van die stad Ragam, en hulle was die voorouers van die mense van Jorkoam. Die mense van Rekem was die voorouers van die mense van die stad Sammai. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sema was Ragam se pa en Ragam was Jorkoam se pa. Rekem was Sammai se pa. |