1 Chronicles 2:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie se susters was Seruja en Abigail. En die seuns van Serúja; Abisai en Joab en Asahel, drie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle susters was Seruja en Abigal. Seruja het drie seuns gehad met die name Abisai, Joab en Asael.
Afrikaans 1933/1953 En hulle susters was Serúja en Abígail. En die seuns van Serúja was: Abísai en Joab en Asahel, drie.
Afrikaans 1983 Hulle susters was Seruja en Abigal. Seruja se drie seuns was Abisai, Joab en Asael.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle susters was Seruja en Abigajil. Seruja se seuns was Abisai, Joab en Asael, hulle drie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle susters was Seruja en Abigal. Seruja het drie seuns gehad. Hulle was: Abisai, Joab en Asael.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle susters was Seruja en Abigal. Seruja se drie seuns was Abisai, Joab en Asael.