1 Chronicles 2:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Isai was die vader van sy eersgeborene Eliab, en Abinadab, die tweede, en Simma, die derde, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Isai se oudste seun was Eliab, sy tweede was Abinadab, sy derde was Samma, |
| Afrikaans 1933/1953 | en Isai was die vader van Elíab, sy eersgeborene, en van Abinádab, die tweede, en Símea, die derde; |
| Afrikaans 1983 | Isai was die vader van Eliab sy oudste, Abinadab sy tweede seun, Samma sy derde, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Isai het Eliab, sy eersgeborene, verwek, daarna Abinadab, die tweede, Simea, die derde, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Isai het sewe seuns gehad: Eliab, Abinadab, Samma, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Isai se sewe seuns was, van die oudste tot die jongste: Eliab, Abinadab, Samma, |