1 Chronicles 2:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Nagson was die vader van Salma, en Salma van Boas,
Afrikaans (NLV) 2011 Nagson was die pa van Salmon. Salmon was die pa van Boas.
Afrikaans 1933/1953 En Nagson was die vader van Salma, en Salma van Boas;
Afrikaans 1983 Nagson was die vader van Salmon, Salmon die vader van Boas,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nagson het Salma verwek, en Salma het Boas verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nagson was die pa van Salmon, en Salmon was die pa van Boas.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nagson was Salmon se pa en Salmon was Boas se pa.