1 Chronicles 2:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ram was die vader van Amminadab; en Amminadab was die vader van Nagson, die owerste van die kinders van Juda; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ram was die pa van Amminadab. Amminadab was die pa van Nagson, ’n leier van Juda. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ram was die vader van Ammínadab, en Ammínadab van Nagson, die vors van die kinders van Juda. |
| Afrikaans 1983 | Ram was die vader van Amminadab, en Amminadab was die vader van Nagson, die heerser oor die Judeërs. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ram het Amminadab verwek, en Amminadab het Nagson, die stamleier van die nageslag van Juda, verwek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ram was die pa van Amminadab, en Amminadab was die pa van Nagson, die leier van die Judeërs. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ram was Amminadab se pa en Amminadab die pa van Nagson, ’n leier van Juda. |