1 Chronicles 19:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Dawid dit hoor, stuur hy Joab en die hele leër van die helde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Dawid dit hoor, het hy Joab en al sy soldate gestuur om teen hulle te veg. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Dawid het dit gehoor en Joab met die hele leër, die helde, gestuur. |
| Afrikaans 1983 | Toe Dawid dit hoor, het hy vir Joab met die hele leër gestuur, almal dapper manne. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Dawid dit hoor, het hy Joab met 'n hele leër heldhaftiges uitgestuur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Dawid dit hoor, het hy vir Joab en al sy manne gestuur, manne wat goed oorlog kon maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Dawid dit hoor, het hy Joab met sy leër van helde gestuur om te gaan veg. |