1 Chronicles 19:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het Hanun die dienaars van Dawid geneem en hulle geskeer en hulle klere in die middel hard aan hulle boude afgesny en hulle weggestuur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ganun het toe Dawid se ambassadeurs gevange geneem en hulle baarde afgeskeer, hulle klere in die helfte by hulle heupe afgesny, en hulle in skaamte na Dawid toe teruggestuur. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop neem Hanun die dienaars van Dawid en skeer hulle en sny hulle klere in die helfte af tot by die sitplek, en hy het hulle laat gaan. |
| Afrikaans 1983 | Ganun het toe Dawid se gesante gevat, hulle kaal geskeer, hulle klere net onderkant die heupe afgesny en hulle gelos. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ganun het toe Dawid se amptenare gevat en hulle kaal geskeer. Hy het hulle klere in die helfte afgesny, tot by die sitvlak, en hulle toe weggestuur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe neem Ganun die amptenare van Dawid en hy laat hulle baarde afskeer. Hy het ook hulle klere laat afsny by hulle heupe, en toe het hy hulle laat gaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ganun het die boodskappers toe gevang, elkeen se baard afgeskeer, hulle klere by die boude kort afgesny en hulle na Dawid toe teruggestuur. |