1 Chronicles 19:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe die kinders van Ammon sien dat die Arameërs gevlug het, het hulle eweneens voor sy broer Abisai gevlug en in die stad ingegaan. Toe kom Joab in Jerusalem.
Afrikaans (NLV) 2011 En toe die Ammoniete sien die Arameërs hardloop weg, het hulle ook voor Abisai, sy broer, weggehardloop en in die stad gaan wegkruip. Joab het teruggegaan Jerusalem toe.
Afrikaans 1933/1953 Toe die kinders van Ammon sien dat die Arameërs vlug, het hulle ook vir sy broer Abísai gevlug en die stad ingegaan. En Joab het in Jerusalem aangekom.
Afrikaans 1983 Toe die Ammoniete gewaar dat die Arameërs vlug, het die Ammoniete ook voor sy broer Abisai op die vlug geslaan en die stad ingegaan. Joab is toe na Jerusalem toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Ammoniete het gesien dat die Arameërs vlug. Toe het ook hulle voor sy broer Abisai uit gevlug en die stad binnegegaan. Joab het toe maar na Jerusalem gegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die Ammoniete sien dat die Arameërs vlug, het hulle ook weggevlug van Abisai en hulle het ingegaan in hulle eie stad. Joab het toe teruggegaan na Jerusalem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe die Ammoniete dit sien, het hulle ook voor sy broer Abisa gevlug en in die stad gaan wegkruip. Joab het toe na Jerusalem teruggegaan.