1 Chronicles 19:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daarna het Nahas, die koning van die kinders van Ammon, gesterwe, en sy seun het in sy plek geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Ruk later het koning Nagas van die Ammoniete gesterf, en sy seun Ganun het in sy plek koning geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna het Nahas, die koning van die kinders van Ammon, gesterwe, en sy seun het in sy plek koning geword. |
| Afrikaans 1983 | Na hierdie gebeure is koning Nagas van die Ammoniete oorlede. Sy seun het hom opgevolg, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Tyd daarna het Nagas, die koning van die Ammoniete, gesterf, en sy seun het in sy plek koning geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Nagas van die Ammoniete het gesterf, en sy seun Ganun het koning geword ná hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Ruk later is Nagas, die Ammonitiese koning, dood. Sy seun Ganun het in sy plek koning geword. |