1 Chronicles 18:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe Tou, die koning van Hamat, hoor hoe Dawid die hele leër van Hadaréser, die koning van Soba, verslaan het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe koning Toï van Hamat hoor dat Dawid die hele weermag van koning Hadad-Eser van Soba vernietig het, |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Toü, die koning van Hamat, hoor dat Dawid die hele leërmag van Hadaréser, die koning van Soba, verslaan het, |
| Afrikaans 1983 | Toe koning Toï van Hamat verneem dat Dawid die hele leër van koning Hadad-Eser van Soba verslaan het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Toï, die koning van Hamat, hoor dat Dawid die hele leër van Hadad-Eser, die koning van Soba, verslaan het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Toü van Hamat het gehoor dat Dawid vir Hadad-Eser koning van Soba oorwin het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe koning Toï van Hamat hoor dat Dawid vir Hadad-Eser verslaan het, |