1 Chronicles 18:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Dawid het die goue skilde geneem wat op die dienaars van Hadaréser was en dit na Jerusalem gebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid het die goue skilde wat Hadad-Eser se offisiere gedra het, na Jerusalem gebring. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Dawid het die goue skilde geneem wat die dienaars van Hadaréser gedra het, en dit na Jerusalem gebring. |
| Afrikaans 1983 | Dawid het die goue skilde van Hadad-Eser se offisiere afgevat en dit na Jerusalem toe gebring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid het die rondeskilde van goud wat die dienaars van Hadad-Eser by hulle gehad het, gevat en dit na Jerusalem gebring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die amptenare van Hadad-Eser het goue skilde gedra. Dawid het die skilde gevat en hy het dit na Jerusalem gebring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid het die goue skilde wat Hadad-Eser se wagte gedra het, afgevat en Jerusalem toe gebring. |