1 Chronicles 18:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe die Arameërs van Damaskus kom om Hadaréser, die koning van Soba, te help, het Dawid van die Arameërs twee-en-twintigduisend man gedood.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die Arameërs van Damaskus opdaag om vir koning Hadad-Eser van Soba te help, het Dawid 22 000 van hulle doodgemaak.
Afrikaans 1933/1953 En die Arameërs van Damaskus het gekom om Hadaréser, die koning van Soba, te help; maar Dawid het onder die Arameërs twee en twintig duisend man verslaan.
Afrikaans 1983 Die Arameërs van Damaskus het vir koning Hadad-Eser van Soba te hulp gekom, maar Dawid het twee en twintig duisend man van Aram verslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe die Arameërs van Damaskus vir Hadad-Eser, die koning van Soba, te hulp kom, het Dawid twee-en-twintigduisend man uit Aram neergevel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Arameërs van Damaskus het gekom om vir Hadad-Eser koning van Soba te help, maar Dawid het hulle oorwin en hy het 20 000 van hulle manne doodgemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Arameërs van Damaskus het vir Hadad-Eser kom help, maar Dawid het 22 000 van hulle doodgemaak.