1 Chronicles 18:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het Moab verslaan; en die Moabiete het Dawid se dienaars geword en geskenke gebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid het ook die Moabiete verslaan, en die Moabiete het Dawid se onderdane geword en belasting betaal. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het ook die Moabiete verslaan, sodat die Moabiete Dawid se belastingpligtige knegte geword het. |
| Afrikaans 1983 | Hy het ook die Moabiete verslaan, sodat Moab aan Dawid onderhorig geword het en aan hom belasting moes betaal. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die Moabiete verslaan. Die Moabiete het Dawid se onderdane geword en moes belasting betaal. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het ook die Moabiete oorwin. Die Moabiete moes vir Dawid werk en hulle moes belasting betaal vir hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid het ook die Moabiete verslaan. As sy onderdane moes hulle aan Dawid belasting betaal. |