1 Chronicles 18:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Benaja, die seun van Jójada, was oor die Kretiete en die Peletiete; en die seuns van Dawid was die hoof van die koning. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Benaja, seun van Jojada, was kaptein van die koning se lyfwag. Dawid se seuns het as die koning se hoofassistente gedien. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Benája, die seun van Jójada, was oor die Kreti en die Pleti, en die oudste seuns van Dawid was in diens van die koning. |
| Afrikaans 1983 | Jojada se seun Benaja is aangestel oor die koning se Filistynse lyfwag. Die ouer seuns van koning Dawid was in sy persoonlike diens. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en Benaja, seun van Jojada, was in bevel van die Kreti en Pleti. Dawid se seuns was die belangrikste persone aan die koning se sy. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Benaja seun van Jojada was die hoof van die soldate wat die koning moes oppas. Die ouer seuns van Dawid het die koning gehelp. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Benaja, Jojada se seun, bevelvoerder van die koning se lyfwag. Dawid se eie seuns was van sy belangrikste amptenare. |