1 Chronicles 18:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Sadok, die seun van Ahítub, en Abimeleg, die seun van Abjatar, was die priesters; en Shavasha was skrywer;
Afrikaans (NLV) 2011 Sadok, seun van Agitub, en Agimelek, seun van Abjatar, was die priesters. Sausa was die hofsekretaris.
Afrikaans 1933/1953 En Sadok, die seun van Ahítub, en Ahiméleg, die seun van Abjatar, was priesters, en Sausa was skrywer.
Afrikaans 1983 Sadok seun van Agitub, en Agimelek seun van Abjatar was priesters, en Sausa was staatsekretaris.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sadok, seun van Agitub, en Abimeleg, seun van Abjatar, was priesters; Sausa was sekretaris,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sadok seun van Agitub en Abimelek seun van Abjatar was die priesters en Sausa was die sekretaris.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sadok, Agitub se seun, en Agimelek, Abjatar se seun, die priesters; Sausa, die staatsekretaris;