1 Chronicles 18:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Joab, die seun van Serúja, was oor die leër; en Jósafat, die seun van Ahilud, kanselier. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Joab, seun van Seruja, was hoof van die leër. Josafat, seun van Agilud, was die koning se historikus. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Joab, die seun van Serúja, was oor die leër; en Jósafat, die seun van Ahílud, was kanselier. |
| Afrikaans 1983 | Joab seun van Seruja is aangestel oor die leër, en Josafat seun van Agilud was hoof uitvoerende beampte. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Joab, seun van Seruja, was in bevel van die leër, en Josafat, seun van Agilud, was die herout. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Joab seun van Seruja was die hoof van die leër, Josafat seun van Agilud was die hoof van al die amptenare, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Joab, Seruja se seun, die bevelvoerder van die leër; Josafat, Agilud se seun, die staatshistorikus; |