1 Chronicles 18:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dawid het toe oor die hele Israel geregeer en reg en geregtigheid onder sy hele volk uitgevoer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid het oor die hele Israel regeer. Hy het almal regverdig behandel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Dawid het oor die hele Israel geregeer en reg en geregtigheid aan sy hele volk gedoen. |
| Afrikaans 1983 | Dawid was koning oor die hele Israel en hy het sy hele volk met reg en billikheid geregeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid het oor die hele Israel regeer, en hy het vir sy hele volk gedoen wat reg en billik is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid was koning oor al die Israeliete. Hy het reg en goed gedoen aan al sy mense. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid het goed en eerlik oor die hele Israel regeer. Die belangrikste amptenare in die koninkryk was: |