1 Chronicles 18:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder het Abísai, die seun van Seruja, van die Edomiete in die soutdal, agttienduisend gedood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Abisai, seun van Seruja, het 18 000 Edomiete in die Soutdal verslaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook het Abísai, die seun van Serúja, die Edomiete in die Soutdal verslaan, agttien duisend. |
| Afrikaans 1983 | Abisai seun van Seruja het agtien duisend man van Edom in die Soutvlakte verslaan |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Abisai, seun van Seruja, het die Edomiete in die Soutvallei verslaan, agttienduisend van hulle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abisai seun van Seruja het 18 000 Edomiete in die Sout-vallei oorwin. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abisai, Seruja se seun, het 18 000 Edomiete in die Soutvlakte verslaan. |