1 Chronicles 17:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek was met jou oral waar jy gegaan het, en Ek het al jou vyande voor jou uitroei en vir jou 'n naam gemaak soos die naam van die groot manne wat op die aarde is.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek was met jou waar jy ook al gegaan het, en Ek het al jou vyande vernietig. Nou gaan Ek jou ook nog deur die hele wêreld beroemd maak!
Afrikaans 1933/1953 En Ek was met jou oral waar jy gegaan het, en het al jou vyande uitgeroei voor jou uit; en Ek sal vir jou 'n naam maak soos die naam van die grotes wat op die aarde is;
Afrikaans 1983 Oral waar jy gegaan het, was Ek by jou; al jou vyande het Ek voor jou oë uitgedelg. Ek het jou so beroemd gemaak soos die grotes op die aarde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek was met jou oral waar jy gegaan het, en Ek het al jou vyande voor jou uitgeroei. Ek sal vir jou 'n naam maak soos die naam van die grotes wat op aarde is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en Ék was by jou oral waar jy gegaan het. Ék het al jou vyande laat sterf en Ék het jou so belangrik laat word soos die belangrike konings op die aarde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek was altyd by jou, waar jy ook al was en Ek het jou vyande vir jou verslaan. Ek sal jou so beroemd maak soos die beroemdste mense op aarde