1 Chronicles 17:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gaan sê vir my dienaar Dawid: So spreek die HERE: Jy mag vir My geen huis bou om in te woon nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Gaan sê vir my kneg Dawid: Dit is wat die Here sê: Jy is nie die een wat vir My ’n tempel sal bou om in te woon nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gaan sê vir Dawid, my kneg: So spreek die HERE: Jy mag nie vir My die huis bou om in te woon nie. |
| Afrikaans 1983 | “Gaan sê vir my dienaar Dawid: So sê die Here: Nie jý sal vir My die huis bou om in te woon nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Gaan sê vir Dawid, my dienskneg, ‘So sê die Here: “Dit is nie jy wat vir my 'n huis sal bou om in te woon nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet vir my dienaar Dawid gaan sê dat Ek sê: Dit is nie jý wat vir My die tempel sal bou waar Ek sal woon nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Gaan sê vir Dawid: Hier is die Here se boodskap vir jou: Jy moenie vir My ’n tempel bou om in te bly nie. |