1 Chronicles 17:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit het gebeur in dieselfde nag dat die woord van God tot Natan gekom het en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Daardie selfde nag het God vir Natan gesê:
Afrikaans 1933/1953 Maar in dieselfde nag kom die woord van God tot Natan en sê:
Afrikaans 1983 Dieselfde nag het egter iets gebeur: die woord van God het tot Natan gekom en vir hom gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar in daardie nag het dit gebeur – die woord van God het tot Natan gekom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar daardie nag het Natan gehoor die Here sê vir hom:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dieselfde nag het die Here egter vir Natan gesê: