1 Chronicles 17:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | O HERE, daar is niemand soos U nie, en daar is geen God buiten U nie, volgens alles wat ons met ons ore gehoor het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Here, daar is niemand soos U nie. Daar is geen ander God nie. Ons het nog nooit eers gehoor van ’n ander god soos U nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | HERE, daar is niemand soos U, en daar is geen God behalwe U nie, volgens alles wat ons met ons ore gehoor het. |
| Afrikaans 1983 | Daar is niemand soos U nie, Here! Buiten U is daar geen God nie, van hoeveel gode ons ook al gehoor het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Here, daar is niemand soos U nie. Daar is geen God behalwe U nie, volgens alles wat ons met ons eie ore gehoor het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, daar is niemand soos U nie. U alleen is God, ons weet nie van 'n ander God nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “O Here, daar is niemand soos U nie. Alles wat ons gehoor het, bevestig dit: daar is geen God behalwe U nie! |