1 Chronicles 17:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Natan vir Dawid: Doen alles wat in jou hart is; want God is met jou.
Afrikaans (NLV) 2011 Natan het geantwoord: “Gaan voort met wat u in gedagte het, want God is met u!”
Afrikaans 1933/1953 Toe sê Natan vir Dawid: Doen alles wat in u hart is, want God is met u.
Afrikaans 1983 Natan het Dawid geantwoord: “Doen gerus alles wat u in gedagte het. God is by u.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarop het Natan vir Dawid gesê: “Alles wat u in gedagte het, doen dit, want God is met u.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Natan het vir Dawid gesê: “Jy mag alles doen wat jy wil doen, want God is by jou.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Natan het geantwoord: “Doen gerus wat u wil, want God is by u.”