1 Chronicles 17:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat kan Dawid nog meer tot u spreek ter wille van u dienaar? want U ken u kneg.
Afrikaans (NLV) 2011 Wat meer kan ek sê van die manier waarop U my geëer het? U weet hoe ek eintlik is!
Afrikaans 1933/1953 Wat kan Dawid daar nog vir U byvoeg met die oog op die eer wat u kneg aangedoen is; en U ken u kneg.
Afrikaans 1983 “Wat sou ek, Dawid, nog verder vir U kon sê oor die eer wat u dienaar aangedoen word? U ken immers u dienaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar wat kan Dawid verder vir U sê oor die eerbewys aan u dienskneg? U ken self u dienskneg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wat kan ek, Dawid, nog vir U sê, vir U wat u dienaar so belangrik laat voel? Here, U ken u dienaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wat kan ek nou vir U sê nadat U my, wat u dienaar is, so hoog vereer het? U ken my baie goed.