1 Chronicles 17:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Volgens al hierdie woorde en volgens hierdie hele gesig, so het Natan met Dawid gespreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Natan het teruggegaan na Dawid toe en hom alles vertel wat die Here gesê het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Volgens al hierdie woorde en volgens hierdie hele gesig, so het Natan met Dawid gespreek. |
| Afrikaans 1983 | Volgens hierdie openbaring het Natan die hele boodskap aan Dawid oorgedra. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ooreenkomstig al hierdie woorde en hierdie hele onthulling, presies so het Natan die boodskap aan Dawid oorgedra. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Natan het vir Dawid alles gesê wat die Here vir hom gesê en gewys het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Natan het toe na Dawid toe teruggegaan en alles wat die Here vir hom gesê het, aan Dawid oorvertel. |