1 Chronicles 17:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Ek sal hom in my huis en in my koninkryk vestig tot in ewigheid, en sy troon sal vasstaan tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal hom vir baie lank oor my koningshuis en koninkryk aanstel, en sy troon sal vasstaan vir baie lank.”
Afrikaans 1933/1953 Maar Ek sal hom laat bestaan in my huis en in my koninkryk tot in ewigheid, en sy troon sal vas staan tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 Ek gee hom 'n blywende plek in my huis en my koninkryk. Sy troon sal altyd voortbestaan.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal hom vir altyd in my huis en koninkryk aanstel, en sy troon sal altyd bestendig wees.” ’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning uit jou nageslag sal altyd 'n plek hê in my tempel en daar waar Ek Koning is. Iemand van jou nageslag sal altyd koning wees.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal hom vir altyd laat regeer en mense uit sy nageslag sal altyd koning wees.”