1 Chronicles 17:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal vir hom 'n vader wees, en hy sal vir my 'n seun wees; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal vir hom soos ’n pa wees, en hy sal vir My soos ’n seun wees. Ek sal nie my troue liefde van hom wegvat soos Ek dit van Saul wat voor jou regeer het, weggevat het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ék sal vir hom 'n vader wees, en hy sal vir My 'n seun wees, en my goedertierenheid sal Ek van hom nie laat wyk soos Ek dit onttrek het aan hom wat voor jou gewees het nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal vir hom 'n vader wees en hy sal vir My 'n seun wees. My trou sal Ek nie aan hom onttrek nie, soos Ek dit aan jou voorganger onttrek het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal vir hom 'n vader wees, en hy sal vir My 'n seun wees. My troue liefde sal Ek nie aan hom onttrek soos wat Ek dit aan jou voorganger onttrek het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal vir hom wees soos 'n pa, en hy sal vir My wees soos 'n seun. Ek sal aanhou om vir hom te doen wat Ek belowe het. Ek het dit nie gedoen vir die man wat vóór jou koning was nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal sy Pa wees en hy sal my seun wees. Ek sal nie my ondersteuning aan hom onttrek, soos Ek met jou voorganger gedoen het nie. |