1 Chronicles 17:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal vir my 'n huis bou, en ek sal sy troon bevestig tot in ewigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy is die een wat ’n huis, ’n tempel vir My sal bou. En Ek sal sy troon vir baie lank bevestig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy sal vir My 'n huis bou, en Ek sal sy troon bevestig tot in ewigheid. |
| Afrikaans 1983 | Hy sal vir My 'n huis bou en Ek sal sy troon blywend vestig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy is die een wat vir My 'n huis sal bou, en Ek sal sy troon vir altyd laat vasstaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hý sal vir My 'n tempel bou, en Ek sal hom baie lank laat regeer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit sal hy wees wat vir My ’n huis sal bou en Ek sal sorg dat sy koningskap vir altyd veilig is. |