1 Chronicles 17:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En terwyl Dawid in sy huis sit, sê Dawid vir die profeet Natan: Kyk, ek woon in 'n huis van sederhout, maar die verbondsark van die HERE bly onder gordyne. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Dawid in sy paleis gevestig is, het hy vir Natan die profeet gesê: “Hier bly ek in hierdie pragtige sederhoutpaleis, maar die verbondsark van die Here is buitekant in ’n tent!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Dawid in sy huis gewoon het, sê Dawid aan die profeet Natan: Kyk, ék woon in 'n huis van sederhout, maar die verbondsark van die HERE onder tentdoeke. |
| Afrikaans 1983 | Terwyl Dawid op 'n keer in sy huis sit, sê hy vir die profeet Natan: “Kyk, ek woon in 'n huis wat met sederhout versier is, maar die verbondsark van die Here staan in 'n tent.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Dawid in sy huis gevestig was, het hy vir die profeet Natan gesê: “Kyk, ek woon in 'n huis van sederhout, maar die verbondsark van die Here staan onder tentdoeke.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het in sy paleis gewoon. Hy sê toe vir die profeet Natan: “Kyk, ék woon in 'n paleis van sederhout, maar die verbondskis van die Here is in 'n tent.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Dawid lekker in sy paleis gevestig was, het hy vir die profeet Natan gesê: “Hier woon ek in ’n pragtige sederhoutpaleis, maar die verbondsark van die Here staan in ’n tent.” |