1 Chronicles 16:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sing tot eer van hom, psalmsing tot eer van hom, vertel van al sy wonderdade. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sing vir Hom, ja, besing sy lof! Vertel van sy wonderwerke. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sing, psalmsing tot sy eer, spreek van al sy wonders. |
| Afrikaans 1983 | Sing liedere, sing tot sy eer, vertel van al sy magtige dade. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sing vir Hom, besing Hom; praat met oorgawe oor al sy wonderwerke. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet sing vir Hom, julle moet musiek maak vir Hom, julle moet dink oor al sy wonderwerke. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sing liedere, maak die Here se Naam groot. Juig oor al die groot dinge wat Hy elke dag doen. |