1 Chronicles 16:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Loof die HERE, roep sy Naam aan, maak sy dade bekend onder die volke. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dank die Here, roep sy Naam aan. Laat die nasies weet wat Hy gedoen het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Loof die HERE, roep sy Naam aan, maak onder die volke sy dade bekend! |
| Afrikaans 1983 | Loof die Here. Roep Hom aan! Maak aan die nasies bekend wat Hy gedoen het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Prys die Here, roep sy Naam uit; maak onder die volke sy dade bekend! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die woorde van die lied is: “Julle moet vir die Here dankie sê, julle moet sy Naam sê, julle moet vir al die volke vertel wat Hy gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Prys die Here! Bid tot Hom! Vertel vir almal op aarde wat die Here gedoen het. |