1 Chronicles 16:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daardie dag het Dawid eers hierdie psalm oorgegee om die HERE te dank in die hand van Asaf en sy broers. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daardie dag het Dawid vir Asaf en sy mede-Leviete hierdie danklied vir die Here gegee: |
| Afrikaans 1933/1953 | Op dieselfde dag, toe vir die eerste maal, het Dawid aan Asaf en sy broers opgedra om "loof die HERE" te sing. |
| Afrikaans 1983 | Dit was op daardie selfde dag dat Dawid die eerste keer die “Loof die Here” deur Asaf en sy ampsgenote laat sing het: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op daardie dag, juis toe, het Dawid die eerste keer vir Asaf en sy stamgenote aangestel om die Here soos volg te prys: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daardie dag het Dawid die eerste maal vir Asaf en sy familie gesê hulle moet 'n lied sing vir die Here. Die lied se naam was: “Julle moet vir die Here dankie sê.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op dié dag het Dawid vir Asaf en sy ampsgenote ’n danklied gegee om te sing: |