1 Chronicles 16:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ook Benaja en Jahasiël, die priesters, met trompette gedurigdeur voor die verbondsark van God.
Afrikaans (NLV) 2011 Benaja en Jagasiël, die priesters, het aanhoudend trompette voor die verbondsark van God geblaas.
Afrikaans 1933/1953 en Benája en Jahásiël, die priesters, gedurigdeur met trompette voor die verbondsark van God.
Afrikaans 1983 Die priesters Benaja en Jagasiël het aanhoudend op die trompette geblaas voor die verbondsark van God uit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) terwyl die priesters, Benaja en Jagasiël, deurentyd met die trompette voor die verbondsark van God was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die priesters Benaja en Jagasiël moes aanhou om trompette te blaas voor die verbondskis van God.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die priesters, Benaja en Jagasiël, het gedurig op die trompette geblaas voor die verbondsark van God.