1 Chronicles 16:43 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die hele volk het elkeen na sy huis getrek, en Dawid het teruggekeer om sy huis te seën.
Afrikaans (NLV) 2011 Die hele volk het na hulle huise toe teruggegaan, en Dawid het teruggegaan om sy familie te seën.
Afrikaans 1933/1953 En toe die hele volk elkeen na sy huis gegaan het, het Dawid omgedraai om sy huisgesin te seën.
Afrikaans 1983 Hierna is almal huis toe, en Dawid het teruggegaan om sy gesin te seën.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna het die hele volk, elkeen, teruggegaan na sy huis. Dawid het teruggegaan om sy huisgesin te seën.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die mense het toe huis toe gegaan, en Dawid het teruggegaan om sy huisgesin te groet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierna het al die mense huis toe gegaan en Dawid is huis toe om sy huisgesin te gaan seën.