1 Chronicles 16:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Sadok, die priester, en sy broers, die priesters, voor die tabernakel van die HERE op die hoogte wat by Gíbeon was,
Afrikaans (NLV) 2011 Intussen het Dawid vir Sadok, die priester, en sy medepriesters by die tabernakel van die Here op die Gibeonhoogte gestasioneer.
Afrikaans 1933/1953 maar Sadok, die priester, met sy broers, die priesters, voor die tabernakel van die HERE, op die hoogte wat in Gíbeon is,
Afrikaans 1983 Dawid het die priester Sadok met sy ampsgenote die priesters voor die tabernakel van die Here op die hoogte in Gibeon laat bly
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die priester Sadok en sy medepriesters het hy voor die •tabernakel van die Here op die •offerhoogte wat in Gibeon is, agtergelaat
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die priester Sadok en die priesters van sy familie moes werk by die tent van die Here by die offer-plek wat in die stad Gibeon was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Intussen het Dawid vir Sadok en die ander priesters by die tentheiligdom van die Here op die hoogte by Gibeon laat bly.