1 Chronicles 16:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Obed-Edom met hulle broers, agt en sestig; Obeddom, die seun van Jedutun en Hosa om poortwagters te wees;
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie groep sluit ook Obed-Edom, seun van Jedutun, en Gosa en 68 ander Leviete in. Hulle was poortwagters.
Afrikaans 1933/1953 en ook Obed-Edom met hulle broers, agt en sestig, en Obed-Edom, die seun van Jedútun, en Hosa as poortwagters;
Afrikaans 1983 so ook vir Obed-Edom met sy ag en sestig ampsgenote. Obed-Edom seun van Jedutun en Gosa was poortwagte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Obed-Edom en sy agt-en-sestig stamgenote, asook Obed-Edom, seun van Jedoetoen, en Gosa was daar as deurwagte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Obed-Edom en 68 van sy familielede moes help. Obed-Edom seun van Jedutun en Gosa was poortwagte.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Obed-Edom, Jedutun se seun, en Hosa het met 68 Leviete as hekwagte begin werk.