1 Chronicles 16:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Geloofd sy die HERE, die God van Israel, vir ewig en altyd. En die hele volk het gesê: Amen, en hulle het die HERE geloof. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Prys die Here, die God van Israel, vir altyd en altyd! Al die mense het “Amen!” uitgeroep en die Here geprys. |
| Afrikaans 1933/1953 | Geloofd sy die HERE, die God van Israel, van ewigheid tot ewigheid! En die hele volk het gesê: Amen! en: Prys die HERE! |
| Afrikaans 1983 | Aan die Here die God van Israel kom die lof toe van ewigheid tot ewigheid! Toe het die hele volk gesê: “Amen! Prys die Here!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here, die God van Israel, moet geprys word, van ewigheid af en vir ewig. Die hele volk moet sê: “•Amen!” en “Loof die Here! ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Almal moet die Here, die God van Israel, prys, hulle moet Hom altyd en altyd prys. En die hele volk moet sê: ‘Amen’ en hulle moet die Here prys.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here, die God van Israel, moet geloof word, nou en vir altyd. Die hele volk het uitgeroep: “Amen” en hulle het die Here geloof. |