1 Chronicles 16:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Loof die HERE; want hy is goed; want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dank die Here, want Hy is goed! Sy troue liefde duur vir altyd. |
| Afrikaans 1933/1953 | Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid; |
| Afrikaans 1983 | Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Prys die Here, want Hy is goed; ja, vir ewig duur sy troue liefde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet vir die Here dankie sê, want Hy is goed, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Prys die Here, want Hy is goed. Sy goedheid hou net aan en aan, vir altyd! |