1 Chronicles 16:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan sal die bome van die bos jubel voor die aangesig van die HERE, omdat Hy kom om die aarde te oordeel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat die bome van die bos jubel voor die Here! Want Hy kom om die aarde te oordeel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan sal die bome van die bos jubel voor die aangesig van die HERE; want Hy kom om die aarde te oordeel. |
| Afrikaans 1983 | die bome in die bos moet hulle verheug voor die Here, want Hy kom om oor die aarde te heers. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dan sal alle bome in die bos van vreugde uitroep voor die Here. Want Hy kom om die aarde te oordeel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan sal al die bome in die bos sing vir die Here, want Hy kom om te regeer oor die aarde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die bome van die woud moet saam weerklink. Hierdie uitbundige jubeling is bedoel vir die Here, want Hy kom na ons toe. Hy kom om oor alle mense te oordeel. |