1 Chronicles 16:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat die see bruis en die volheid daarvan; laat die velde juig en alles wat daarin is.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat die see weergalm en alles daarin! Laat die veld bly wees en alles daarin!
Afrikaans 1933/1953 Laat die see en sy volheid bruis, laat die veld juig en al wat daarin is.
Afrikaans 1983 Die see en alles daarin moet druis, die veld en alles daarop moet jubel,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die see en alles daarin moet dit uitbasuin. Laat die veld en alles daarop jubel,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die see en alles in die see moet raas en dreun, die veld en alles in die veld moet juig en skree.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ook die see en alles daarin mag nie stilbly nie. Oor die velde moet die gejuig weergalm,