1 Chronicles 16:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat die hemel bly wees en die aarde juig, en laat die mense onder die nasies sê: Die HERE is Koning.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat die hemel bly wees en die aarde juig! Sê vir die volke: Die Here is Koning.
Afrikaans 1933/1953 Laat die hemele bly wees en die aarde juig, en laat hulle onder die volke sê: Die HERE is Koning!
Afrikaans 1983 Die hemele moet bly wees en die aarde moet juig, hulle moet onder die nasies verkondig: “Die Here regeer.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat die hemel bly wees, en die aarde juig. Mense onder die nasies sê: “Die Here regeer!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hemel moet bly wees, die aarde moet juig, hulle moet vir die volke sê: ‘Die Here is Koning.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die hemel en elkeen wat daar is, moet van opgewondenheid oorloop. Die aarde en elkeen wat daar is, moet hulle blydskap uitskreeu. Vertel vir elkeen op hierdie aarde: “Die Here is koning!”