1 Chronicles 16:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vrees voor sy aangesig, o ganse aarde; ook die wêreld sal stabiel wees, dat dit nie wankel nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat die aarde voor Hom bewe. Die wêreld is gevestig en kan nie wankel nie.
Afrikaans 1933/1953 Beef voor sy aangesig, o ganse aarde! Ook staan die wêreld vas, sodat dit nie wankel nie.
Afrikaans 1983 betoon eerbied aan Hom, almal op aarde. Die wêreld staan vas, dit wankel nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Bewe vanweë sy teenwoordigheid, o ganse aarde! Ja, die wêreld staan vas, dit wankel nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die mense op die aarde, julle moet bang wees vir Hom en bewe. Hy laat die aarde vas staan, dit skud nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al die mense op aarde moet besef hoe klein hulle teenoor die Here is. Hy is so sterk dat die aarde onbeweeglik vas in sy hand lê.