1 Chronicles 16:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gee aan die HERE, julle geslagte van die volk, gee aan die HERE eer en sterkte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gee aan die Here, families van die volke, gee aan die Here eer en krag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gee aan die HERE, o geslagte van die volke, gee aan die HERE eer en sterkte. |
| Afrikaans 1983 | Prys die Here, alle volke, prys die Here om sy eer en mag! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gee erkenning aan die Here, familiegroepe van volke! Gee erkenning aan die Here vir sy heerlikheid en krag! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle almal, al die volke, julle moet die Here prys, julle moet Hom prys, want Hy is Koning, Hy is sterk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elke mens op hierdie aarde moet die Here erken vir wie Hy regtig is. Hulle moet erken dat Hy sterker en belangriker as enigiemand anders is. |