1 Chronicles 16:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want al die gode van die volk is afgode, maar die HERE het die hemel gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Die gode van die volke is maar net afgode, maar die Here het die hemel gemaak!
Afrikaans 1933/1953 Want al die gode van die volke is afgode, maar die HERE het die hemele gemaak.
Afrikaans 1983 Al die gode van die volke is niks: dit is die Here wat die hemele gemaak het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, al die gode van die volke is niksbeduidend, maar die Here het die hemel gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want al die gode van die volke beteken niks, maar dit is die Here wat die hemel gemaak het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wat is die ander gode in vergelyking met Hom? Net mooi niks nie! Mense het hulle gemaak. Maar ons Here het die hemel gemaak.