1 Chronicles 16:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die HERE is groot en baie lofwaardig; ook is Hy gevrees bo al die gode. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want die Here is groot, waardig om geprys te word! Bo al die gode moet Hy geëer word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die HERE is groot en baie lofwaardig, en Hy is gedug bo al die gode. |
| Afrikaans 1983 | Die Here is groot, al die lof kom Hom toe, ontsagwekkend is Hy bo alle gode. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want groot is die Here en besonder lofwaardig; Hy is ontsagwekkend, meer as alle gode. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want die Here is groot, mense moet Hom baie prys, hulle moet vir Hóm bang wees, nie vir al die afgode nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here is baie groot en daarom moet ons Hom met die mooiste woorde grootmaak. Hy is groter as alle ander gode. |