1 Chronicles 16:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verkondig sy heerlikheid onder die heidene; sy wonderwerke onder al die nasies. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vertel vir die nasies van Hom. Vertel almal van sy wonderdade. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vertel onder die nasies sy eer, onder al die volke sy wonders. |
| Afrikaans 1983 | Vertel die nasies van sy mag, al die volke van sy magtige dade. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maak onder die nasies sy majesteit bekend, onder al die volke sy wonderdade. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet vir die volke vertel, vir al die volke, julle moet vertel dat die Here Koning is en dat Hy wonderwerke doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie stilbly by die volke nie. Vertel vir die nasies hoe sterk die Here is en wat Hy alles kan doen. |