1 Chronicles 16:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sing tot eer van die HERE, o ganse aarde! maak van dag tot dag sy redding bekend. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat almal vir die Here sing! Vertel elke dag dat Hy red. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sing tot eer van die HERE, o ganse aarde! Verkondig sy heil van dag tot dag. |
| Afrikaans 1983 | Sing tot eer van die Here, almal op aarde! Verkondig elke dag sy reddingsdade! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sing vir die Here, o ganse aarde! Verkondig sy verlossing van dag tot dag! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet vir die Here sing, al die mense op die aarde moet dit doen. Julle moet elke dag die goeie nuus bring dat die Here mense red. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kom sing vir die Here, almal op aarde. vertel elke dag hoe Hy ons uit die nood gered het. |